SKOOLGELDE
SKOOLGELDE

TOELATINGSVEREISTES  PRAKTIESE VAKKE    ADDISSIONELE VAKKE    VAKKEUSES   KONTAK ONS

1. 

Gr. 8 - 12-leerders betaal R 9300.00 per jaar.  

2.

Derde kind betaal geen skoolgelde nie.  

   3.     

Eerste R 930.00 is betaalbaar met die ontvangs van handboeke. Daarna is dit 9 paaiemante van R 930.00 elk.  

4. 

Indien u nie die skoolgelde kan bekostig nie, of gedeeltelik kan bekostig nie, skakel die kantoor sodat reëlings in die verband getref kan word.  

5.

'n Eenmalige vereffening van skoolgeld, voor 29 Februarie 2015, sal beteken dat 'n 5% korting op die betaling verkry word.  

6.

Paaiemente moet voor die 10 de van elke maand betaal word. (Die laaste paaiement is 1 November)

  

7. 

Skoolgelde word gehef om alle bedryfsuitgawes asook salarisse te dek.   

8. 

Betalings kan kontant, per tjek of per debietorder betaal word. 

9.

LW: die bedrag van R 9300-00 is die totale skoolfonds en sluit dus die gebruik van die handboeke in.  

10. 

Indien u voor 29 Februarie van die betrokke jaar die volle rekening vereffen, kwalifiseer u vir 5% korting op die totale bedrag.

                                       Kopiereg @ dr Willie Stolk 2017