EREKLEURE EN HALFEREKLEURE
EREKLEURE EN HALFEREKLEURE

KRITERIA:  VOL EREKLEURE / HALF-EREKLEURE

(Hierdie beleid sal in 2016 hersien word en verandering SAL aangebring word)

 

 

 

AKADEMIE:

 

GRAAD 8 & 9

GRAAD 10

GRAAD 11

GRAAD 12

VRYSTAAT WISK. NAUTILUS- SPAN

VOL EREKLEURE

HALF-EREKLEURE

 

 

 

85% +

80% +

78% +

75% +

A-span

 

 

80% - 85%  +

78 % - 80% +

75 % - 78% +

70 %  - 75% +

B-span

SPORT:

RUGBY

Noord-Vrystaat Griffons: 

o.19-span

Cravenweekspan

Grant Khomo-span 

Noord-Vrystaat Bokkieweek A-span.

Noord-Vrystaat Griffons B-Span.

 

NETBAL

Noord-Vrystaat:

Jaguars en Lynx.

 

Noord-Vrystaat B-Span.

Goudveldspan of Lejweleputswa Distrikspan.

 

HOKKIE

Noord-Oos Vrystaat A-spanne.

 

Noord-Oos Vrystaat B-span.

Lejweleputswa A-span.

Noord-Vrystaat Bokkieweek A-span.

ATLETIEK

Vrystaatspan na SA’s.

1ste– 3 de plekke tydens Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms.

Deelname aan Vrystaat Interhoër atletiekbyeenkoms.

LANDLOOP

Vrystaat Landloopspan.

 

Noord-Vrystaat Landloopspan.

 

    

 

 

  

  

  

KRIEKET

Vrystaat o/15-span

Vrystaat o/15-Plattelandspan

Vrystaat o/17-span

Vrystaat o/17-Plattelandspan

Vrystaat o/18-span

Vrystaat o/18-Plattelandspan

Platteland proefspan na Vrystaatproewe

Lejweleputswa Krieketspan

GHOLF

Vrystaat Noord-Kaapspan.

 

Noord-Vrystaatspan.

SWEM

1ste – 3de plekke op Vrystaatgala.

 

Deelname aan Vrystaat gala.

MUURBAL

Vrystaat A & B spanne.

Deelname aan Vrystaattoernooi as Noord-Vrystaatspeler.

TENNIS

Noord-Vrystaatspan (Op ranglys 1 – 6)

 

Noord-Vrystaatranglys 7 – 12.

Goudveld Streekspan 1 - 6.

SKAAK

Noord-Vrystaat A-span

 

Noord-Vrystaat B-span.

KULTUUR:

REDAKSIE

 

1ste tot 3de plek in landwye kompetisie.

 

 

Prestasie op provinsiale vlak.

PRESTASIES IN KUNSTE

(Instrumentaal, Koor & Sang)

Sien Aanhangsel F vir die kriteria.

Sien Aanhangsel F vir die kriteria.

DEBAT / REDENAARS

Vrystaatspan.

 

Noord-Vrystaatspan.

     

  

  
  
  

  

  

JUNIOR STADSRAAD

 

Burgemeester of lid van uitvoerende komitee.

Lid van die Junior Stadsraad.

VOORTREKKERS

Aangewys as Presidentsverkenner.

Vrystaat Jeugleier.

Aangewys as Hoofleierswag.

LEIERSKAP:

 

Voorsitter:  VRL.

Matriekraad: Hoofseun/Hoofdogter.

Junior Burgermeester.

Leier op Vrystaatvlak of hoër.

Ondervoorsitter:  VRL.

Matriekraad: Onder-hoofseun/Onder-hoofdogter

Koshuis: Hoofseun/Koshuis Hoofdogter

Lid van Uitvoerende Komitee.

SPORT OF KULTUUR BUITE SKOOLVERBAND:

Nasionale verteenwoordiger.

Provinsiale verteenwoordiger.

 

 

 

LET WEL

 

     1.     Enige ander toekenning wat nie hier vervat isnie, sal deur die skoolbestuurspan hanteer        word.

      2.    Erekleure of halferekleure sal slegs toegekenword indien die leerder fisies op die bepaalde        verteenwoordigende vlakdeelgeneem het, tensy daar ‘n rede is vir nie-deelname. Dan sal dit        deur dieskoolbestuurspan hanteer word. 

 
!!! Die beleid sal in 2016 hersien en aangepas word !!!
!!! Die beleid sal in 2016 hersien en aangepas word !!!

                                       Kopiereg @ dr Willie Stolk 2017